Maak 'n donasie 

Elkeen van ons kampterreine was 'n geskenk van God en ons kan net dankie sê! 

Daar is menigte stories oor waar die Here mense oor ons pad gestuur het, wat met 'n donasie vir ons gehelp het om ons terreine te verkry, te verbeter, op te gradeer of uit te brei.

U donasie om ons terrein te verbeter, veroorsaak nie net dat ons vir ons kamppeerders 'n beter/mooier terrein gee nie, maar dit help ons om ons finansies te fokus op ons "core business" : BEDIENING.

 

Bankbesonderhede:

VCSV KLEINMOND

ABSA TJEK (632005)

410 160 455

VERW: Donasie + u naam en van

Indien u wil hê die donasie moet vir iets spesifiek aangewend word, spesifiseer dit asb so in die verwysing, of kontak ons met u wense.

 

Besigtig ons wenslysie

Created and Maintained by Direct Applications
Sunday the 20th. . Joomla 3.0 Template.