In die Wes-Kaap gebruik ons vrywilligers vir ons Graad 7 kampe: Ons gebruik gewoonlik graad 11 en 12-leerders of studente by hierdie kampe, maar onlangs het ons begin om jonger leerders te gebruik. Hul geestelike volwassenheid was op so n vlak dat ons vir hulle die geleentheid wou gee om die Here te dien op die manier by die kampe. Ons glo dit sal hulle in staat stel om as leiers te dien vir meer as een jaar.

 

Kontak Colleen Hamerse vir meer inligting:

021 887 0212 

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Created and Maintained by Direct Applications
Sunday the 20th. . Joomla 3.0 Template.