Algemene Beskrywing

 

Hierdie terrein is in Kleinmond, naby Hermanus en verskaf akkommodasie vir 160 mense:

Kinders en jongmense: 12 kamers met 12 beddens elk

Personeel: 4 kamers met 4 beddens en badkamer elk

Matrasse word voorsien. Bring eie beddegoed en eetgerei.

 

In 11de Laan, Kleinmond. Draai in die rigting van die berg by die vierrigtingstop waar Hoofstraat en Botrivierweg kruis en volg die aanwysings. 

 

GPS S34 20.168   E19 01.934

 

Created and Maintained by Direct Applications
Sunday the 20th. . Joomla 3.0 Template.