Fasiliteite

 

Kombuis

Die kombuis is toegerus met standaard kombuis- en kooktoerusting, gasbranders, elektriese oond, yskas, vrieskas, warm water, mikrogolfoond en elektriese kan.

 

Water en Elektrisiteit

Munisipale water en 220 V elektrisiteit.

 

Braaiareas

Buite is ‘n onderdakbraai-area.

 

Om saam te bring: 

Eie hout en braaitoerusting, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, vadoeke, potskuurders, groentemesse, swartsakke, noodhulp en elektriese menger indien nodig. 

 

Created and Maintained by Direct Applications
Sunday the 20th. . Joomla 3.0 Template.